Nuusflits Uitgawe 1,505 — Saturday 13 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,505 op Saturday 13 April 2024.
Mannejag vir verdagtes van ‘huisroof’ op plaas geloods
Drie persone is gistermiddag op 'n plaas op Petrus Steyn oorval en aangehou terwyl hulle beroof is. Die polisie het al die gesteelde items…
ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens
ACSA het met 'n verklaring reageer oor 'n brandstoftekort wat op lughawens mag voorkom.
Verdagte vasgetrek wat weduwee uit oprit ontvoer
'n Weduwee wat Maandagoggend oorval en ontvoer is, se seun het deur sy optrede gehelp dat die polisie verdagtes vir die misdaad in hegtenis…
KYK: Manswenner van Two Oceans-marathon se voorspelling bewaarheid
Onalenna KhonKhobe het volgens sy voorspelling die mansafdeling van die Two Oceans-marathon gewen.
KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop
'n Video-opname wat versprei word op sosiale media wys hoe 'n pyp water van 'n toilet, deur 'n suiweringsisteem na 'n tenk in 'n…
KYK: Two Oceans-marathon – Gerda Steyn wen weer
Gerda Steyn het vanoggend die Two Oceans-marathon vir 'n vyfde keer gewen en haar persoonlike rekord vir 'n derde keer verbeter.
As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…
As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…
Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol
Die bestuurder van 'n voertuig is oorlede en sy passasier kritiek toe die voertuig tydens 'n ongeluk met nog 'n voertuig gerol het.
7 ongelisensieerde rewolwers deur polisie gevind
Polisielede in die Noord-Kaap het Vrydag onder meer sewe ongelisensieerde rewolwers gevind, waarna drie verdagtes in hegtenis geneem is.