Kyk: Monkey Town loop deur onder storm

Lees ook :

Kyk Monkey Town in Kaapstad ook beskadig. Foto's: Monkey Town

SOMERSET-WES, WES-KAAP. – Die primaatsentrum, Money Town in Somerset-Wes, het ook die naweek onder stormweer deurgeloop en skade opgedoen.

Monkey Town huisves sowat 250 verskillende aapspesies. Volgens hulle Facebook-blad is al die diere veilig en ongedeerd. “Die skade is meestal aan die verste end van die sentrum aangerig, weg van die diere.”

Die volgende foto’s is op hulle Facebook-blad gedeel:

Bron: Monkey Town Facebook-blad, Happening News SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief