KYK: Passasier aan boord van die MV Hondius praat

Lees ook :

Foto: Skermgreep van video-opname @jakerosmarin

‘n Passasier aan boord van die MV Hondius, bekend as @jakerosmarin op Instagram, het in ‘n emosionele video gesê die situasie is uitdagend nadat die hantavirus op die skip uitgepreek het. Hy het egter beklemtoon dat die bemanning gedurende hierdie moeilike tyd na die beste van hul vermoë opgetree het. Die video-opname kan hier onder gesien word.

Hy het sy dankbaarheid uitgespreek teenoor Oceanwide Expeditions en die bemanning vir die wyse waarop hulle die hantavirus-uitbraak hanteer het. “Dit is nie maklik vir my om hieroor te praat nie, maar ek voel wel goed,” het hy gesê.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief