We can't compete..😭😭 pic.twitter.com/BuJKSH0j0p
— MDN NEWS (@MDNnewss) May 23, 2024
Die polisie sê hulle is bewus van die video.
Die bemanning was met ‘n soek-en-reddingsoperasie vir ‘n vermiste persoon besig en was ook na ‘n ongelukstoneel van ‘n vragmotor wat op die N17 gerol het. Die polisielid het glo siek gevoel en is afgelaai.
Geen lugvaartreëls is volgens die polisie oortree nie en daar word gevra sosialemediagebruikers moet verantwoordelik oor die aangeleentheid kommentaar lewer.
In die video kan gesien hoe die polisielid van die helikopter wegdraf en wuif.






