KYK: Redding van ‘onwettige myners’ eers gestaak

Lees ook :

Foto's: City of Joburg EMS

GAUTENG. – ‘n Reddingsoperasie by die Rand Lease-myn in Roodepoort, waar twee beweerde onwettige myners vasgekeer is, is weens bekommernis oor veiligheid gestaak.

Die City of Joburg EMS het ongeveer 22 uur gelede ‘n opdatering gemaak, waartydens gesê is die reddingsoperasie is gestaak. Alternatiewe maniere om die redding aan te pak, word oorweeg.

Twee onwettige myners is onder die grond vasgekeer.

Nooddienste van die Stad Johannesburg, die SAPD se soek-en-reddingseenheid, mynreddingseenheid, SARZA en Gauteng-nooddienste was by die aanvanklike reddingspoging betrokke.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief