KYK: SA-bokser Roarke Knapp veg vanaand op die wêreldverhoog

Lees ook :

Een van SA se topboksers, die talentvolle Roarke Knapp, veg vanaand teen die taai Meksikaan Jorge Garcia Perez, wat nog nooit in sy professionele loopbaan uitgeklop is nie.

Die geveg sal vir die IBO junior middelgewigtitel wees en sal op SuperSport uitgesaai word, sowel as op die internasionale platform DAZN sodat die buiteland ook ons plaaslike talent kan aanskou.

Bert en Schalk praat in hulle potgooi oor Roarke se kanse in die geveg.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief