Lotto uitslae vir 15 Junie 2024
Boerpotte: LOTTO: R34 MILJOEN LOTTOPLUS1: R10 MILJOEN LOTTOPLUS2: R9 MILJOEN DAILY LOTTO: R450 000 Uitslae: LOTTO: 01, 14, 32, 35, 46, 48 B: 22…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,568 op Saturday 15 June 2024.
Boerpotte: LOTTO: R34 MILJOEN LOTTOPLUS1: R10 MILJOEN LOTTOPLUS2: R9 MILJOEN DAILY LOTTO: R450 000 Uitslae: LOTTO: 01, 14, 32, 35, 46, 48 B: 22…
GAUTENG. – ‘n Kat is Donderdagaand uit ‘n boom in Rooihuiskraal in Centurion gered waar dit vir 24 uur lank sonder kos of water…
KWAZULU-NATAL. – Celumusa Ngwenya (35) het op 17 Julie 2022 deur roekeloos te bestuur die dood van ses familielede van Sindisiwe Chikunga, minister van…
VRYSTAAT. – Samuel Mzangwa (33) het op 23 Augustus 2023 sy vrou, Mating Sinah Lebelonyana (29), in haar gesig en lyf gesteek en haar…
VRYSTAAT. – Drie vermeende huisrowers is Woensdagmiddag in Fauna te danke aan die vinnige reaksie van die polisie in hulle spore gestuit. Sers. Mahlomola…
KWAZULU-NATAL. – Vier insittendes van ‘n motorvoertuig, wat op die R617, by die kruising in Merrivale gery het, is vanoggend dood toe die voertuig…
Een van SA se topboksers, die talentvolle Roarke Knapp, veg vanaand teen die taai Meksikaan Jorge Garcia Perez, wat nog nooit in sy professionele…
NOORD-KAAP. – Die polisie het Vrydag onwettige sigarette met ‘n waarde van amper R4 m. by ‘n winkel op Upington gekonfiskeer. Sers. Omphile Masegela…
GAUTENG. – Cilliers Brink, die burgemeester van Tshwane, het Donderdagnag saam met die polisie en metropolisie die paaie in en om Pretoria gepatrolleer. Ten…
GAUTENG. – Die polisie in Gauteng het Vrydag op ‘n huis in Sandton afgekom waar vervalste simkaarte vermoedelik vervaardig is. Altesaam 45 verdagtes, 43…