Kyk: Sahara-woestyn se stof verkleur Griekeland se sonsondergang

Lees ook :

Kyk: Sahara-woestyn se stof verkleur Griekeland se sonsondergang. Foto: AP News

ATHENE, GRIEKELAND. – Die sonsondergang in die suide van Griekeland was Dinsdag oranje en stowwerig as gevolg van stofwolke wat vanaf die Sahara-woestyn oor die Mediterreense see gewaai het.

Die Akropolis in Athene is van die bekende bakens wat as gevolg van die sterk suidewinde onder stof deurgeloop het.

Nagenoeg 25 brande het binne 24 uur oor die land uitgebreek.

Inwoners het die volgende beeldmateriaal op sosiale media gelaai.

Bronne: CBC, AP News, Channel 3 News

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief