Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms
Reaksie-eenheid SA (Rusa) het ’n video gedeel van ’n man wat oor ’n muur in Naderiweg in Flamingo Heights spring en by ’n huis ingaan. Hy neem dan ’n Huawei-selfoon wat op die eetkamertafel gelê het. Die huiseienaar was in die huis, maar was onbewus van die diefstal.
Bronne: Facebook
Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms





