Lees ook: Wees erge donderstorms te wagte
’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is vir vandag vir KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap uitgereik.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen erge donderstorms vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga gemaan.
Mense word herinner om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Wees erge donderstorms te wagte





