KYK: Selfs renosters soek lafenis teen die hitte

Lees ook :

Foto: Bedreigde Spesie Sentrum

LIMPOPO. – Die renosters by ‘n sentrum vir bedreigde spesies in die provinsie het onlangs onder motorafdakke skuiling teen die hitte gesoek.

Die klomp renosters het hulle in die koelte onder dakke waar toervoertuie gelaat word, gemaklik gemaak.

Meer video’s van die renosters en ander wilde diere wat in die sentrum tuis is, kan gesien word. Hulle geniet ‘n heel gerieflike lewe.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief