Brekende Nuus
Afrikaans

Kyk: Seun rand glo meisie by skool aan

Die voorval het by HTS Nic Diederichs in Krugersdorp plaasgevind.

Seun slaan meisie
Foto skermgreep van video verskaf

‘n Video van ‘n seun wat na ‘n meisie by die skool loop, haar dan stamp, aan haar hare gryp en klap, word op sosiale media versprei.

Die voorval het by HTS Nic Diederichs in Krugersdorp plaasgevind.

Die skool het aan Nuusflits gesê dat die voorval aangespreek word en deur die Krugersdorp Distrikskantoor ondersoek word.

Die seun se naam is aan Nuusflits bekend.

Hier is die video: