KYK: Soektog na hoofseun in Vaaldam duur voort

Lees ook :

Foto's: Yusuf Abramjee

GAUTENG. – Reza Salojee (18), die hoofseun van Hoërskool Greenside in Johannesburg, word steeds deur die polisie se watervleuel in die Vaaldam gesoek.

Yusuf Abramjee van Crime Watch sê Salojee het Sondagmiddag saam met sy familie by die Vaaldam, naby die Vaal-marina visgevang.

Salojee se besittings het die water ingewaai. Hy is agterna om dit in die hande te kry en het onder die water verdwyn.

Sy familie het vir gebed gevra.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief