NAMIBIË. – Boland Snake Removals het onlangs ’n video gedeel van ’n swartmamba wat dood is toe hy in ’n motorfiets se wiel verstrengel geraak het.
Die voorval het in Namibië op ’n plaas plaasgevind en is via WhatsApp aan hom gestuur.
Die slang het dit nie gemaak nie.
Die video:
Bronne: Boland Snake Removals, TikTok





