KYK: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof

Lees ook :

KYK: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer in hof fotokrediet: X Skermgreep

BLOEMFONTEIN. – Thabo Bester en sy agt medebeskuldigdes is vandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof vir ‘n voorverhoor.

Lees ook: Nandipha Magudumana weer na hof oor uitlewering

Bester, Nandipha Magudumana en sewe ander beskuldigdes word aangekla in die ontsnapping van Bester uit die Mangaung-tronk in 2022.

Hulle word aangekla van bedrog, korrupsie, die mishandeling van ‘n lyk, ontsnapping uit die tronk en regsverydeling.

Bronne: eNCA, Newzroom Africa

Lees ook: Nandipha Magudumana weer na hof oor uitlewering

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief