Powerball uitslae vir 17 Junie 2025
Boerpotte Powerball: R28 miljoen PowerballPlus: R20 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 23, 26, 38, 43 B 04 PowerBall Plus: 11, 18, 26, 29, 38 B 16 *SPELERS…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,935 op Tuesday 17 June 2025.
Boerpotte Powerball: R28 miljoen PowerballPlus: R20 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 23, 26, 38, 43 B 04 PowerBall Plus: 11, 18, 26, 29, 38 B 16 *SPELERS…
KWAZULU-NATAL. – Vier verdagtes is Vrydag in Toddstraat in die Verulam-sakesentrum in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by rooftogte waartydens moetie glo gebruik…
BLOEMFONTEIN. – Aanklagtes teen die voormalige G4S-werknemer, Motanyane Masukela, is onttrek en hy is vrygelaat. Masukela was aan diens toe Thabo Bester uit die…
AHMEDABAD, INDIЁ. – ‘n Air India-vlug wat op pad was van Ahmedabad na Londen is vandag gekanselleer ná ‘n tegniese probleem glo tydens ‘n…
IRAN. – Iran se genl. Kiumars Heydari het Israel oor nog “massiewe aanvalle” gewaarsku. Lees ook: Drie mense dood ná Israel Iranse staatsmediagebou aanval…
VSA. – R Kelly se prokureur het beweer sy kliënt het ‘n oordosis medisyne in die tronk ontvang in ‘n poging om hom dood…
VSA. – Donald Trump se administrasie oorweeg om burgers van nog 36 lande, waarvan 25 in Afrika, te verhoed om na die VSA te…
OOS-KAAP. – Die dodetal ná verlede week se oorstromings het tot 90 gestyg. Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds Volgens die Oos-Kaapse regering…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 10 persone het gisteraand in die bus-en-vragmotorongeluk op die R34 gesterf en nie 12 soos voorheen berig is nie. Die getal…
BLOEMFONTEIN. – Die Vrystaatse hooggeregshof het Zolile Sekeleni, Nandipha Magudumana se pa, beveel om ’n regsverteenwoordiger te kry. Dit volg na Sekeleni gesê het…