Kyk: TikTokker doen die leeuloop

Lees ook :

Kyk: TikTokker doen die leeuloop. Skermgrepe: TikTok

Die TikTokker Osasioo het menige Suid-Afrikaner vermaak toe hy ’n weergawe van Robbie Wessels se Leeuloop gesing het.

Hy het later ook die dans gewys. Robbie Wessels het daarop gereageer deur ’n “duet” van die dans op Tiktok te doen.

Bekendes soos Elvis Blue het gevra wanneer hulle konsert hou. “Ek bespreek nou my kaartjie.” Sami Hall, komediant, sê dit is verskriklik vermaaklik.

Bron: TikTok

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief