Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,510 — Thursday 18 April 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,510 op Thursday 18 April 2024.

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel. Foto: WWOS - Nine
Afrikaans

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

18 April 2024

BARCELONA, SPANJE.- Die Spaanse tennisspeler, Rafael Nadal, is by die Barcelona Ope-tennistoernooi uitgeskakel nadat hy teen die 11de gekeurde Alex de Minaur in die…

NWU-Vaal spog met nuwe sonkragparkeerarea. Foto: NWU
Afrikaans

NWU-Vaal spog met nuwe sonkragaanleg

18 April 2024

VANDERBIJLPARK, GAUTENG. – Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vaaldriehoek-kampus het onlangs ’n nuwe sonkragaanleg op parkeerafdakke bekendgestel. Volgens hulle sal dit help tydens beurtkrag en…