Kyk: Tropiese storm Filipo saai verwoesting aan Mosambiekse kus

Lees ook :

Kyk Tropiese storm Filipo saai verwoesting aan Mosambiekse kus Satelietbeeld: Cyclocane

MOSAMBIEK. – Die tropiese storm Filipo het vroegoggend oor die Mosambiekse kus begin beweeg. Hy het eerste die dorp Inhassoro in die Inhambane-provinsie met sterk wind en hewige reën getref.

Talle video’s en foto’s van die stormsterkwind en weer is op sosiale media te sien. Die windspoed is Dinsdagoggend as 83 km per uur aangeteken. Voorspellings wys Filipo sal teen Donderdag as ’n volwaardige tropiese sikloon geklassifiseer word.

Kyk hier na beeldmateriaal:

Bron: Twitter, Cyclocane

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief