In ‘n video wat op die Facebook-blad “Afrikaners” gedeel is, kan gesien word hoe ‘n visserman in Sodwanabaai tydens die Billfish 15 000 stoei om ‘n marlyn in te trek. Hy is blykbaar in die proses beseer.
Volgens die plasing is hy in ‘n ambulans weggeneem. Die aard van sy besering is egter onbekend.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: