Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data oor orkaan te kry

KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data te kry oor orkaan

fotokrediet: Skermgreep
KYK: Vliegtuig vlieg deur swaar turbulensie om data te kry oor orkaan fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad

Die US National Oceanic and Atmospheric Administration (NOAA) Aircraft Operations Center het ‘n video gedeel van die erge turbulensie wat ervaar is toe hulle in orkaan Milton ingevlieg het om data oor die orkaan te kry.

In ‘n plasing op X het die NOAA gesê die doel van die vlug was om inligting bymekaar te maak om stormvoorspellings te verbeter.

Orkaan Milton, wat nou weer ‘n kategorie 5-storm is, sal na verwagting Florida vanaand tref. Dit sal na verwagting een van die ergste orkane wees wat Florida in ‘n eeu tref.

Bronne: The Economic Times, The New York Times, X

Lees ook: ‘As jy bly, gaan jy doodgaan’ – waarsku Florida-owerhede mense met Milton op pad