OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n dam waarvan die wal kan meegee.
Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en sê daar is reeds meer as 200 inwoners ontruim. Sommige inwoners het geweier om aan die ontruiming gehoor te gee.
Die dam is op privaat grond geleë, maar die munisipaliteit sê hulle is besig om die situasie te evalueer met die oog op gemeenskappe wat geraak kan word, indien die dam se wal sou meegee.
Nuusflits het die volgende ontvang:
Tiryville Dam in Kariega (Uitenhage) is about to burst. If you have family, friends or workers in the area, please call them to evacuate immediately. You can contact Georgen Miggels on 081 247 6913 to help, they need vehicles to move people to shelters, if you are in the area or surrounding areas.
Lees NMB-munisipaliteit se verklaring hier onder:






