Kyk: Wes-Kaap-polisie se ‘vangs van die jaar’

Die polisie in die Wes-Kaap se jaarlikse vangs van die jaar is op 'n video vasgevang,.

Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie – kru taal

https://we.tl/t-Qb73PuVP9c

Die polisie in die Wes-Kaap het hul toekenningseremonie vir uitnemendheid op 11 November gehad.

Sers. Christopher Spies sê die toekenning vir “Catch of the Year Award” het na adj.off. J Muller en sy span van die blitspatrollie in die Tuinroete gegaan.

Die uitmuntende span het gevaarlike gewapende verdagtes soos in die video hier bo weerspieël word, vasgetrek.

Bron: TikTok @Sasekile6

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nege ANC-lede sterf in busongeluk

Soek jy oulike bykomstighede vir jou bril?

Joe Biden se hond het geheime agente minstens 24 keer gebyt

Polisieman in hegtenis vir moord op vermiste paar

Wapenhanteerder op filmstel was ‘agtelosig’ – staatsaanklaers

Polisie vra vir hulp om man (72) te vind

Lotto uitslae vir 24 Februarie 2024

Wêreld se grootste slangspesie in Amasone gevind

[psac_post_carousel slide_show="3" category="2888"]