KZN oor donderstorms gewaarsku

Lees ook :

KZN oor donderstorms gewaarsku
KZN oor donderstorms gewaarsku fotokrediet: Canva

Lees ook: KZN oor donderstorms gewaarsku

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir donderstorms in KZN vir vandag uitgereik.

’n Waarskuwing vir erge deinings in die Wes-Kaap is uitgereik. Reën is voorspel vir groot dele van die land.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou vir veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: KZN oor donderstorms gewaarsku

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief