KZN oor donderstorms gewaarsku

Lees ook :

Vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik
Vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Waarskuwing vir erge hitte en ongemak in Noord-Kaap

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir KZN vir vandag uitgereik.

Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing vir veranderings dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Waarskuwing vir erge hitte en ongemak in Noord-Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief