Waarskuwing vir erge hitte en ongemak in Noord-Kaap

Lees ook :

Waarskuwing vir erge hitte en ongemak in Noord-Kaap
Waarskuwing vir erge hitte en ongemak in Noord-Kaap fotokrediet: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor hittegolf

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir erge hitte en ongemak vir die Noord-Kaap uitgereik. Dit is na die hittegolf wat die land verlede week getref het, na die Noord-Kaap, Gauteng, Vrystaat en Noord-Wes aangeskuif het.

Die weerdiens se waarskuwing is van vandag af tot Woensdag geldig. Mense word aangemoedig om uit die son te bly en om water te drink. Troeteldiere moet ook in die skadu gehou word en baie water gegee word.

Bronne: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor hittegolf

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief