Laer brandstofprys vir September bekend

Lees ook :

Laer brandstofprys vir September bekend
Laer brandstofprys vir September bekend fotokrediet: Canva

Lees ook: Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind

Die departement van minerale hulpbronne en energie het bevestig die brandstofprys gaan Woensdag daal.

Beide 93-oktaan en 95-oktaan petrol gaan 92 sent per liter minder kos.

Diesel 0.05% gaan met 79 sent per liter daal en diesel 0.005% met R1.05 per liter.

Die brandstofprys sal amptelik op 4 September aangepas word.

Bronne: The Citizen, Stuff, The South African

Lees ook: Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief