Twee busongelukke eis 15 lewens binne enkele dae
LIMPOPO. – 10 buitelandse burgers het op 27 Augustus hulle lewens in ‘n busongeluk op die N1 buite Makhado verloor. Op 1 September het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,647 op Monday 2 September 2024.
LIMPOPO. – 10 buitelandse burgers het op 27 Augustus hulle lewens in ‘n busongeluk op die N1 buite Makhado verloor. Op 1 September het…
Lees ook: Barack en Michelle Obama ondersteun Kamala Harris vir presidentskap VSA. – Melania Trump wil glo hê Kamala Harris moet president word en…
Lees ook: Boetie en sussies wat sterf, se name bekend GAUTENG. – Die departement van gesondheid het gesê 207 gevalle van voedselvergiftiging is in…
GAUTENG. – Lethlogonolo Mothlapeng (35) is skuldig bevind op verskeie aanklagtes wat die besit van kinderpornografie en die gebruik van kinders om eksplisiete inhoud…
The South African Rugby Union has written to the New Zealand Rugby Football Union to formally apologise for a sequence of events that led…
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het aan die Nieu-Seelandse Rugbyunie geskryf om formeel om verskoning te vra vir ‘n opeenvolging van gebeure wat daartoe gelei het…
Checkers het onlangs saamgewerk met die wêreldbekende sjef Jamie Oliver vir hul nuwe advertensie. Met gesonde eetgewoontes en gemaklike inkopies voorop, herinner Jamie ons…
Lees ook: Konstruksiewerker se liggaam in Buffelsdraai gevind Die departement van minerale hulpbronne en energie het bevestig die brandstofprys gaan Woensdag daal. Beide 93-oktaan…
WES-KAAP. – Twee plaaslike jong mans, onderskeidelik 20 en 17 jaar oud, het Saterdagaand vermis geraak toe hulle by Victoriabaai by George gaan swem…
MPUMALANGA. – Een verdagte is doodgeskiet en nog twee gewond toe ‘n skietery met die polisie vanoggend omstreeks 04:00 in Kwagga A in Kwaggafontein…