Lede van parlement ingesweer, stemming vir president en speaker begin

Lees ook :

Lede van parlement ingesweer, stemme vir president en speaker begin
Lede van parlement ingesweer, stemme vir president en speaker begin fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Julius Malema sê EFF sal nie NV ontwrig nie

KAAPSTAD. – Die lede van die 7de parlement is ingesweer. Julius Malema, Mmusi Maimane, John Steenhuisen, Gayton McKenzie en Cyril Ramaphosa is van die politici wat beëdig is.

Stemming vir die pos van speaker, president en visepresident het begin.

Die MK-partylede vir parlement se name is uitgelees, alhoewel hulle nie teenwoordig was nie.

Bronne: SABC, ECR, IOL

Lees ook: Julius Malema sê EFF sal nie NV ontwrig nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief