Leerders wat in brand sterf deur DNS-toetse uitgeken

Lees ook :

Leerders wat in brand sterf deur DNS-toetse uitgeken
Leerders wat in brand sterf deur DNS-toetse uitgeken fotokrediet: Canva

Lees ook: 21 leerders dood in brand by Keniaanse skool

KENIA. – Daar is begin om slagoffers van ‘n brand by ‘n skoolkoshuis in Kenia deur DNS-toetse uit te ken.

21 leerlinge, van nege tot 13 jaar, is oorlede. Nog 17 leerlinge word vermis.

Die oorsaak van die brand word ondersoek, maar is tot dusver onbekend. Plaaslike media het berig die polisie ondersoek die moontlikheid dat dit deur ’n elektriese fout in ’n lig veroorsaak is.

Bronne: The Citizen, ECR, IOL

Lees ook: 21 leerders dood in brand by Keniaanse skool

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief