Tydens ‘n skietgeveg met die polisie in Mosambiek is 16 mans wat glo Islamitiese militante was oorlede. Sommige van hulle is nie dood van skietwonde nie.
Van die militante is glo deur diere, meestal leeus en krokodille, doodgemaak.
Die polisiehoof Bernardino Rafael het ook vertel dat die krokodille en leeus en ander diere van die militante se liggame geëet het terwyl die gemeenskap besig was om hulle te begrawe.
Bronne: Cape Talk, Sputnik News
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.