Liggaam gevind van man wat tydens storm sterf

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

MAGWAVENI, KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man, wat vermis was na ‘n tornado Maandagmiddag verwoesting gesaai het, is by sy ineengestorte woonstruktuur gevind.

Reaction Unit South African sê inligting van die man wat sedert die tornado vermis is, is ontvang. Reaksiebeamptes is na die gebied waar hulle ingelig is die man was onder die puin van sy woonstruktuur begrawe. Sy liggaam is deur die polisie ontdek.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App