Lees ook: Een van Saselamani-gevangenes weer in hegtenis geneem
BLOEMFONTEIN. – Die liggaam van ’n onbekende man is Vrydagoggend vroeg gekry waar dit aan ’n kragpaal naby Oubos Mansions langs die R700-pad hang.
Die man is moontlik in sy 30s en het verskeie brandmerke aan sy liggaam gehad. Die brandweer het gehelp om die liggaam af te haal en hy is op die toneel dood verklaar.
Enigiemand wat die man kan help identifiseer of inligting het, word gevra om die polisie te kontak.
Bronne: SAPS
Lees ook: Een van Saselamani-gevangenes weer in hegtenis geneem





