Liggaam spoel op strand uit

Lees ook :

Foto: IPSS Search & Rescue

KWAZULU-NATAL. – ‘n Liggaam wat uit die see gespoel het, is vanoggend op Westbrookstrand gevind.

Samantha Meyrick van IPSS Search & Rescue sê hulle was saam met verskeie polisie-eenhede, Marshall Security en CERT op die toneel.

Die liggaam is vir verdere ondersoek aan die Tongaat-polisie oorhandig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief