Liggaam van man in Riverside gevind

Lees ook :

Man se liggaam in Riverside gevind
Man se liggaam in Riverside gevind fotokrediet: Canva

Lees ook: SAPD loods soektog na kaping en poging tot moord

RIVERSIDE. – Die polisie ondersoek ’n saak van moord na op die liggaam van ’n onbekende man met koeëlwonde in Riverside afgekom is.

Volgens die polisie is die man se liggaam langs die dam in Riverside gevind. Hy het ’n swart jean en grys T-hemp met wit kolle op aangehad. Die liggaam was reeds besig om te ontbind.

Bronne: SAPD

Lees ook: SAPD loods soektog na kaping en poging tot moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief