Liggaam van man uit Kareepandam gehaal

Lees ook :

Foto's: SAPD

NOORD-KAAP. – Die liggaam van ‘n man (21) is vandag (Dinsdag) uit die Kareepandam in Postmasburg gehaal, nadat hy glo Sondag verdrink het.

Sers. Molefi Shemane sê die liggaam is omstreeks 10:45 deur die provinsie se soek-en-reddingseenheid en die Noordwes-duikeenheid uit die dam gehaal. Die insident word ondersoek.

Enigiemand met relevante inligting word gevra om Postmasburg-speurtak by 082 302 0391of 082 878 0920 te bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief