Liggaam van vierde vrou in Silverton gevind

Lees ook :

Vierde vrou se liggaam in Silverton gevind fotokrediet: Canva

SILVERTON. – Nog ’n vrou se verbrande liggaam is gistermiddag by die Watloo-treinstasie, Stormvoëlstraat in Silvertondale, gevind.

Lees ook: Vier vrouens in twee maande vermoor – polisie ondersoek verband

Die verbrande liggame van drie vrouens is in Junie en Julie 2025 by die Watloo- en Denneboom-treinstasies gevind.

Volgens die polisie se taakspan is niemand nog in hegtenis geneem nie, maar die opvolg van enige inligting deur die span kan tot die vastrek van die verdagte(s) lei.

Bronne: SAPD

Lees ook: Vier vrouens in twee maande vermoor – polisie ondersoek verband

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief