Ligte aardbewing in Gauteng gevoel

Lees ook :

Ligte aardbewing in Gauteng gevoel
Ligte aardbewing in Gauteng gevoel fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 24 September 2024

Die Raad vir Geowetenskappe (RGW) het bevestig daar was gisteraand net voor 20:00 ’n aardbewing in Gauteng.

Die aardbewing se episentrum was wes van Soweto, suid van Johannesburg. Volgens die RGW-woordvoerder, Mahlatse Mononela, het die aardbewing ‘n sterkte van 2.5 gehad.

Geen skade of beserings is aangemeld nie.

Die aardbewing is in Johannesburg, Roodepoort en Soweto gevoel.

Bronne: SABC, IOL, The Citizen

Lees ook: Powerball uitslae vir 24 September 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief