Ligte bly vir eers aan

Lees ook :

Ligte bly vir eers aan
Ligte bly vir eers aan fotokrediet: Canva

Lees ook: Lotto uitslae vir 17 April 2024

Eskom het aangekondig beurtkrag is steeds tot verdere kennisgewing opgeskort. Hulle het gesê dis weens beter opwekkingskapasiteit, minder krag wat geëis word en genoeg noodreserwes.

Eskom sal Sondag ‘n opdatering gee indien daar geen veranderings plaasvind nie.

Bronne: Eskom

Lees ook: Lotto uitslae vir 17 April 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief