Lees ook: Lotto uitslae vir 3 Augustus 2024
Een gelukkige persoon het Saterdag se Lotto-boerpot van R100 m. gewen.
Volgens Ithuba het een speler gewen na al ses nommers in die trekking reg gekies is.
Die Lotto Plus 1- en Lotto Plus 2-boerpotte het na Woensdag oorgerol.
Die naam van die wenner van die R100 m.-boerpot is nog nie bekend nie.
Here are #dividends for the #LOTTO draw on (03/08/24)
— #PhandaPushaPlay (@sa_lottery) August 3, 2024
We have a jackpot winner of R100,000,000! pic.twitter.com/7LDH02XBL8
Bronne: The Citizen, Briefly, Daily Voice, X
Lees ook: Lotto uitslae vir 3 Augustus 2024





