Lotto-boerpotte van R7 m. en R11 m. gewen

Lees ook :

R7 miljoen en R11 miljoen Lotto-boerpotte gewen fotokrediet: Canva

Lees ook: Lotto uitslae vir 1 Februarie 2025

Twee gelukkige spelers het op 1 Februarie onderskeidelik R7 miljoen en R11 miljoen in die Lotto-boerpotte gewen.

Een speler, wat Lotto gespeel het deur die Capitec-banktoep, het R7 66 551 in die Lotto Plus1 gewen.

Nog ’n speler het R11 066 488 met die Lotto Plus2 gewen, dié keer deur die FNB-banktoep.

Bronne: National Lottery  

Lees ook: Lotto uitslae vir 1 Februarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief