Lees ook: Verdagte in moord op Amerikaanse gesondheidshoof vandag in hof
MANHATTAN. – Luigi Mangione, die beweerde moordenaar van die uitvoerende hoof van UnitedHealthcare, Brian Thompson, het gister onskuldig gepleit op 11 aanklagtes, onder andere moord en terrorisme.
Mangione word in ’n federale en staatsaak aangekla vir die moord op Thompson. As hy in die federale saak skuldig bevind word, kan hy die doodstraf ontvang.
Mangione sal weer op 21 Februarie in die hof verskyn.
Bronne: CBS News, Sky News, USA Today
Lees ook: Verdagte in moord op Amerikaanse gesondheidshoof vandag in hof





