Luister: APPEL se ‘Heito potato’ is hier

Lees ook :

Luister APPEL se ‘Heito potato’ is hier. Foto: APPEL Facebook

Die Afrikaanse sanger APPEL se nuutste enkelsnit, Heito Potato, word met ope arms deur sy aanhangers verwelkom.

Die lied is op alle digitale platforms beskikbaar. Hy het daarmee saam ’n musiekvideo uitgereik.

Volgens sy aanhangers “stel hy nie teleur nie”, en een “gaan dit sommer dadelik my ringtone maak”.

Luister hier na Heito Potato.

Bronne: Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief