Die Afrikaanse sanger Wynand Strydom se nuwe lied getiteld, Ek wens, is in Maart vrygestel.
Die lied is deur die musiekmaatskappy Vonk Musiek vervaardig. Matthys van Tonder het Ek wens gekomponeer.
Strydom sê dat enigeen wat van “diep” musiek hou na die lied moet luister.
Ek wens is op alle digitale musiekplatforms beskikbaar.
Bronne: Facebook, YouTube





