[t4b-ticker]

Malema reageer op Trump se vraag hoekom hy nie gearresteer word nie

Lees ook :

Julius Malema reageer op Donald Trump se vraag hoekom hy nie gearresteer word nie fotokrediet: X

Die leier van die EFF, Julius Malema, het op X reageer op die Amerikaanse president Donald Trump se vraag hoekom hy nie in hegtenis geneem moet word.

Lees ook: Trump val Suid-Afrikaanse leierskap aan oor plaasmoorde en Malema se retoriek

Trump het tydens sy vergadering met president Cyril Ramaphosa video’s laat speel van Malema wat sing kill the boer, kill the farmer en het geëis Malema moet in hegtenis geneem word. Malema het kort daarna op sosiale media ’n plasing gemaak waarin hy geskryf het: “’n Groep ouer mans vergader in Washington om oor my te skinder. Geen noemenswaardige hoeveelheid intelligente bewyse is gegee oor ’n wit volksmoord nie. Ons gaan nie instem om teen ons politieke beginsels oor grondonteiening sonder vergoeding toe te gee vir politieke voordeel nie”.

Bronne: X

Lees ook: Trump val Suid-Afrikaanse leierskap aan oor plaasmoorde en Malema se retoriek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
4 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Fibi Pan Der Voes
Fibi Pan Der Voes
27 days ago

Duidelik het die Kameel hom gebyt!

Marlene
Marlene
27 days ago

Ai Julius, jy dink maar glad nie aan die land en sy burgers nie. Wit, Swart, Kleurling, Indiër en nog meer. Jy is net besig met jou eie selfsug agenda.

Andre van Rooyen
Andre van Rooyen
27 days ago

In Malema se opsweepery verwys hy spesefiek na die wit boer, wat natuurlik ook ander wit mense sou insuit.
Daar is geen twyfel dat dit haatspraak is en dat dit n aansporing is deur de uwe om wit mense uit te moor.
Stem saam met Trump dat hy daarvoor gearesteer behoort te word.

Christopher Simpson
Christopher Simpson
24 days ago

With malemas songs he is to stupid to know what he is doing to South Africa. He is just thinking of what inspires his members. But he harm this beautiful South Africa that has so much to offer if he and his fellow government members stop looting and riding the government gravy train.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief