Brekende Nuus
Afrikaans

Mama Joy Chauke sê Bokke het verloor, want sy was nie daar nie

Mama Joy Chauke sê Springbokke het verloor want sy was nie daar nie

fotokrediet: X
Mama Joy Chauke sê Springbokke het verloor want sy was nie daar nie fotokrediet: X

Lees ook: Mama Joy Chauke kry kritiek op X na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele

Mama Joy Chauke het ‘n plasing oor Saterdag se rugbywedstryd tussen die Springbokke en Ierland, wat die Bokke met 25-24 verloor het, op X gemaak.

Mama Joy het in haar plasing gesê die Springbokke het verloor, omdat sy nie daar was nie. Sy het gesê sy het vir die vorige wedstryd gevas en hulle het gewen, maar sy het dié keer geëet en nou het hulle verloor.

Mama Joy het ook gesê sy is seker as sy by die volgende wedstryd is, sal die Springbokke wen.

Bronne: Briefly, X, AffluenceR

Lees ook: Mama Joy Chauke kry kritiek op X na sy aankondig sy gaan Parys toe vir Olimpiese Spele