Man 5 j. tronk toe oor vals plasing op sosiale media oor Ramaphosa

Lees ook :

Man tot vyf jaar tronkstraf gevonnis wat vals plasing oor sluipmoordkomplot teen Ramaphosa maak
Man tot vyf jaar tronkstraf gevonnis wat vals plasing oor sluipmoordkomplot teen Ramaphosa maak fotokrediet: Canva

Lees ook: Vermeende moordenaar Agnes Setshwantsho weer in die hof

DE AAR. – ‘n Man (38) is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir kuberbedrog na hy op sy sosiale media ‘n plasing oor ‘n vals sluipmoordkomplot teen Cyril Ramaphosa gemaak het.

Elrico Kaizer Kasper het ‘n plasing in Maart 2023 gemaak dat “sommige mense” van plan is om president Cyril Ramaphosa tydens sy besoek aan De Aar op Menseregtedag dood te maak.

Die Valke het die saak ondersoek en Kasper ondervra. Volgens Valke-woordvoerder Nomthandazo Mnisi het Kasper erken hy het die plasing gemaak uit frustrasie omdat hy werkloos is.

Bronne: IOL, The Citizen, SowetanLIVE

Lees ook: Vermeende moordenaar Agnes Setshwantsho weer in die hof

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief