Lees ook: Twee mense dood en twee gewond in skietery by huis in Motherwell
EMONA, KZN – Die liggaam van ‘n man (54) is Vrydag gevind waar dit van ’n balk in sy slaapkamer gehang het. Sy liggaam is deur sy ouers ontdek, wat die reaksie-eenheid SA (Rusa) vir hulp gebel het.
Dit is by hulle aankoms bevind die oorledene het geestesgesondheidprobleme ervaar en het glo verlede week ook selfdood probeer pleeg.
*As jy sukkel met geestesgesondheidsuitdagings, kontak die Selfdood-krisis noodnommer by 0800 567 567.
Bronne: Facebook
Lees ook: Twee mense dood en twee gewond in skietery by huis in Motherwell





