Man in hegtenis vir massaskietery was op parool na hy aan moord skuldig bevind was

Lees ook :

Man in hegtenis vir massaskietery was op parool na hy van moord skuldig bevind was
Man in hegtenis vir massaskietery was op parool na hy van moord skuldig bevind was fotokrediet: SAPD

Lees ook: Een verdagte in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

Die man wat in hegtenis geneem is vir die massaskietery waarin 18 mense in Lusikisiki omgekom het, was op parool na hy voorheen skuldig bevind is van moord en ontsnapping uit aanhouding.

Siphosoxolo Myekethe (45) is Maandag in hegtenis geneem op 18 aanklagtes van moord en een aanklagte van die besit van ’n ongelisensieerde wapen. Myekethe se prokureur het gesê hy gaan aansoek doen om borg en die staat het gesê hulle gaan borg teenstaan.

Die saak is uitgestel tot 15 Oktober.

Bronne: NPA

Lees ook: Een verdagte in hegtenis vir Lusikisiki-skietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief