‘n Man (40) het Vrydag 31 Maart 2023 van ‘n brug in Ballito, KwaZulu-Natal gespring.
IPSS Medical Rescue se paramedici was op die toneel.
Die man was op pad werk toe, toe hy van die brug af gespring het. Hy het die val oorleef, maar is kritiek beseer en is vir mediese behandeling na ‘n nabygeleë hospitaal geneem.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: